Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

3 288 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
{{Inligtingskas Akteur
| Naam = Charlize Theron
| Beeld = Charlize Theron atWonderCon Meteor2012 Ireland(Straighten Music Awards 2008Crop).jpg
| Beeldbeskrywing = Charlize Theron, 2008.in 2012
| Beeldonderskrif = Charlize Theron (2008)in 2012
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum = [[7 Augustus]] [[1975]]
| Geboorteplek = [[Benoni]], [[Transvaal]], ([[Suid-Afrika]])
| Nasionaliteit = {{vlagland|Suid-Afrika}}<ref name=Nationality>{{en}} {{cite news |quote=I am a South African. |url=http://www.iol.co.za/news/south-africa/charlize-defends-her-unique-american-accent-1.208000#.US-W7FXRekI |title=Charlize defends her 'unique' American accent |last=Farber |first=Tanya |work=IOL News}}</ref> (1975–hede)<br />{{vlagland|Verenigde State}} (2007–hede)
| Nasionaliteit =
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = Aktriseaktrise, aktivisprodusent, mode-model
| NasionaliteitAktiewe jare = 1995–hede
| Noemenswaardige rolprente =
| Webwerf = [http://www.charlizeafricaoutreach.org/ www.charlizeafricaoutreach.org]
| imdb = 0000234
| Toekennings = [[Golden Globe]], [[Oscar]]
}}
 
'''Charlize Theron''' (gebore op [[7 Augustus]] [[1975]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anseans-[[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] aktrise, produsent en mode-model asook [[Golden Globe]]/[[Oscar]]-wenner.
 
== Kinderjare ==
Charlize Theron is op 7 Augustus 1975 in [[Benoni]] in die destydse provinsie [[Transvaal]] as enigste kind van Gerda Jacoba Aletta (née Maritz)<ref name="bookrefp18">{{en}} {{cite book|title=Charlize: Life's One Helluva Ride|last=Karsten|first=Chris|publisher=Human & Rousseau|year=2009|page=18|url=http://www.scribd.com/doc/21251449/Charlize-Life-s-One-Helluva-Ride|id=}}</ref> en Charles Jacobus Theron<ref>{{en}} [https://books.google.ca/books?id=tm5SBAAAQBAJ&pg=PT282&dq=%22Maritz+ancestors,+genealogically+incomplete%22&hl=en&sa=X&ei=MD4CVda6L8ycgwSwqYC4Cw&ved=0CB0Q6AEwAA]</ref> gebore. Sy het grootgeword op 'n hoewe in Benoni naby [[Johannesburg]]<ref>{{en}} {{cite web|title=Charlize Theron Biography|url=http://www.hellomagazine.com/profiles/charlize-theron/|work=Hello Magazine|accessdate=9 Augustus 2012}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|title=Benoni, East Rand|url=http://www.sa-venues.com/attractionsga/benoni.php|work=www.sa-venues.com|accessdate=9 Augustus 2012}}</ref>, waar sy die Laerskool Putfontein van 1982 tot 1988 bygewoon het. Aan die Hoërskool Die Kruin vir Kuns, Musiek, Ballet en Drama in [[Parktown]], Johannesburg, waar sy van 1989 tot 1993 onder meer ballet geneem het, was sy volgens haar oud-balletonderwyseres baie gewild onder die meisies. Hoewel Theron vlot [[Engels]] kan praat, is haar [[moedertaal]] [[Afrikaans]].<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.accesshollywood.com/charlize-theron|title=Charlize Theron|publisher=AccessHollywood.com|accessdate=24 Oktober 2009|archiveurl=//web.archive.org/web/20100725041723/http://www.accesshollywood.com/charlize-theron| archivedate=25 Julie 2010|deadurl=no}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.people.com/people/charlize_theron|title=Charlize Theron|work=People|accessdate=24 Oktober 2009}}</ref>
Sy het grootgeword op 'n hoewe naby [[Benoni]], waar sy die Laerskool Putfontein van 1982 tot 1988 bygewoon het. Aan die Hoërskool Die Kruin vir Kuns, Musiek, Ballet en Drama in [[Parktown]], [[Johannesburg]], waar sy van 1989 tot 1993 onder meer ballet geneem het, was sy volgens haar oud-balletonderwyseres baie gewild onder die meisies.
 
Haar ma, Gerda, het in 1991 haar pa, Charles, met sy eie wapen doodgeskiet uit selfverdediging nadat dronkenskap en huishoudelike geweld 'n breekpunt in hul huis bereik het. (Charlize was toe 15 jaar oud.) Gerda is nie aangekla weens sy dood nie.<ref name=biochannel>{{en}} {{cite web|title=Charlize Theron|url=http://94.236.123.156:8082/biographies/charlize-theron.html|publisher=BiographyChannel.co.uk|accessdate=30 November 2011|archiveurl=//web.archive.org/web/20091208190212/http://www.thebiographychannel.co.uk/biographies/charlize-theron.html | archivedate=8 Desember 2009|deadurl=no}}</ref>
 
== Hollywood ==
[[Lêer:CharlizeTheronStar.JPG|duimnael|links|Die ster van Charlize Theron op die [[Hollywood Walk of Fame]]]]
Die jong Charlize is [[Amerika]] toe om naam in [[Hollywood]] te maak en is uiteindelik deur 'n talentsoeker raakgesien. Haar eerste rol op die internasionale silwerdoek was in 1995 in ''Children of the Corn III''.
 
Daarna het rolle gevolg in lokettreffers soos ''[[The Italian Job]]'' (2004) en ''[[The Life and Death of Peter Sellers]]'' (2004), ''[[Waking up in Reno]]'', ''[[Trapped]]'' en ''[[Reindeer Games]]'' (2000), ''[[The Cider House Rules]]'' en ''[[The Astronaut's Wife]]'' (1999), ''[[Mighty Joe Young]]'' (1998) en ''[[The Devil's Advocate]]'' (1997). Haar lys van rolprente sluit verder in ''[[Two Days in the Valley]]'' en ''[[That Thing You Do]]'' (1996), ''[[Trial and Error]]'' (1997), ''[[Celebrity]]'' (1998), ''[[The Yards]]'', ''[[Men of Honor]]'' en ''[[The Legend of Bagger Vance]]'' (2000), ''[[15 Minutes]]'', ''[[Sweet November]]'' en ''[[When I was a Girl]]'' (2001). Sy het ook in 1997 in die TV-treffer ''[[Hollywood Confidential]]'' opgetree.
 
Theron se ondervinding in dié uiteenlopende rolle het haar uiteindelik in staat gestel het om die veeleisende rol in die skrywer-regisseur Patty Jenkins se ''Monster'' los te slaan. Daar is aanvanklik verwag dat die rolprent nie groot aftrek by die algemene publiek sou kry nie, maar toe die toekennings begin inrol, is dié verwagting verkeerd bewys. Theron het ook gespeel in ''[[Head in the Clouds]]'' (2004), ''[[Aeon Flux]]'' ''[[Class Action]]'' (2005), ''[[The Ice at the Bottom of the World]]'' (2006).
Sy en die akteur [[Stuart Townsend]] was tussen 2001 en 2010 'n paartjie.<ref>{{en}} {{cite news|title=Charlize Theron 'rings off' after secret split with Stuart Townsend|first=Caroline|last=Graham|work=Daily Mail |location=UK|date=31 January 2010|url=http://www.dailymail.co.uk/tvshowbiz/article-1247387/Charlize-Theron-rings-secret-split-Stuart-Townsend.html|accessdate=1 Februarie 2010|archiveurl=http://www.webcitation.org/645RVYxne|archivedate=20 Desember 2011|deadurl=no}}</ref>
Sy en die akteur [[Stuart Townsend]] is sedert 2001 'n paartjie.
 
== Belangrike prestasies ==
[[Lêer:Crystal Award Ceremony - Exploring Arts in Society Charlize Theron.jpg|duimnael|upright|Theron by die 2013 Kristal-Toekenningseremonie vir verkenning van kuns in die gemeenskap]]
Charlize Theron, die meisie van [[Benoni]], het in 2004 op 28-jarige leeftyd die eerste Suid-Afrikaanse silwerdoekaktrise geword wat die gesogte [[Oscar]]-toekenning inpalm. Daarmee het sy die kroon gespan op 'n loopbaan wat reeds verskeie [[Hollywood]]-treffers en toekennings insluit.
 
Sy het die Oscar gewen vir haar rol in ''Monster'', wat handel oor die lewe van Aileen Wuornos (sien inligtingkassie), 'n lesbiese reeksmoordenares wat op [[9 Oktober]] [[2002]] in die VSA tereggestel is vir die moord op sewe manskliënte. Terwyl Wuornos se lewensverhaal van teistering wat geweld, verkragting, bloedskande, tienerswangerskap en prostitusie ingesluit het, geweldige eise aan Theron as aktrise gestel het, moes sy ook haar uiterlike radikaal aanpas (insluitende gewig aansit) om die verwaarloosde en hawelose prostituut se harde lewe te kon weergee.
 
Theron het naas die Oscar ook 'n [[Golden Globe-toekenning]] ontvang vir dié rol en is in 2004 saam met Sandino Moreno aangewys as die Beste Aktrise by die Berlynse Rolprentfees. (Moreno het die toekenning gedeel vir haar rol in ''Maria Full of Grace''.) Theron het ook 'n Screen Actor’s Guild-toekenning en verskeie pryse wat deur kritici uitgeloof word, ingepalm. Boonop het sy in ''Monster'' nie net voor die kameras gewerk nie, maar ook as vervaardiger opgetree.
 
Ná haar oorwinning by die Oscar-aand het Theron ’n kort besoek aan haar tuisland gebring, waar sy onderhoude met onder meer president [[Thabo Mbeki]] en oud-president [[Nelson Mandela]] gehad het, 'n liefdadigheidsbal bygewoon het en aangekondig het dat sy gaan help om 'n laboratorium in te rig waar DNS-toetse gedoen word om verkragtingsake vinniger af te handel. Sy het voorheen in 'n omstrede advertensieveldtog teen die verkragting van vroue in [[Suid-Afrika]] opgetree.
 
==Eksterne skakelsVerwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* {{imdb|0000234}}
* {{en}} [http://www.charlizeafricaoutreach.org/ Charlize Theron se webwerf]
 
[[Kategorie{{DEFAULTSORT:Suid-Afrikaanse akteurs|Theron, Charlize]]}}
[[Kategorie:Afrikaners]]
[[Kategorie:Amerikaanse akteurs]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs]]