Verskil tussen weergawes van "Henry Bulwer"

78 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Verbeter en nog besig!
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter en nog besig!)
Sir '''Henry Ernest Gascoigne Bulwer''' (1836 - 30 September 1914) was 'n Goewerneur van Natal. Hy is [[Engeland]] gebore en 'n familielid van die romanskrywer Bulwer-Lytton. Na sy studies aan die Universiteit van Cambridge tree hy toe tot die diplomatieke diens. In 1871 word hy aangestel as Goewerneur van Labuan in [[Borneo]] en in 1875 as Goerwerneur van Natal. Hy het ook 'n bykomende titel gehad: Spesiale Kommissaris vir Zoeloesake. Tydens sy dienstermyn moes hy moeilike sake soos die eerste Britse besetting van [[Transvaal]], die [[Anglo-Zoeloe-oorlog]] en die Majubaveldtog hanteer.
 
== Bron ==
* [[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]. 1967. [[Eric Rosenthal]]