Verskil tussen weergawes van "Saampersbaarheidsfaktor"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Diagramma generalizzato fattore di compressibilità.jpg|duimnael|300px|Veralgemeende grafiek van die saampersbaarheidsfaktor. Die negatiewe afwyking oorheers in die begin, maar die positiewe term sorg vir 'n liniêre toename.]]
 
Die '''saampersbaarheidsfaktor''' (Z) word gebruik om afwykings van die [[ideale gaswet]] te bestudeer . Dit beskryf die verhouding van die molekulêre [[volume]] van 'n [[gas]] tot die molekulêre volume van 'n ideale gas by dieselfde [[temperatuur]] en [[druk]].
::<math>\frac{P\bar{V}}{RT} = Z = 1</math>
 
Vir 'n nie-ideale gas kan egter Z afwyk van die ideale waarde van een. Daar is twee effekte. Vis gasse soos [[helium]] is daar net 'n positiewe afwyking wat liniêr toeneem by hogere drukke. Dit is die gevolg van die feit dat heliumatome 'n eindige volume besit wat die beskikbare volume vir andere atome verlaag. Vir gasse soos {{chemieChem|C|O|2}} is daar nog een andere, negatiewe, effek wat die gevolg is van die intermolekulêre wisselwerkings wat die druk verlaag. Die afwykings van Z=1 word veral duidelik by lae temperature (sien grafiek).<ref>{{Aut|Peter Atkins, Julio de Paula}} Physical Chemistry 10th ed., 2014, ISBN 978-1-4292-7, bls 46</ref>
 
== Kyk ook ==
22 781

wysigings