Verskil tussen weergawes van "Afrikatale"

1 134 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
(Bygewerk)
[[Lêer:Map of African phonology-Afrikaans.svg|duimnael|400px|Die gebiede waarin Afrika op grond van die fonologie van die tale ingedeel kan word (Clements 2005)]]
[[Lêer:Official languages in Africa.svg|duimnael|[[Amptelike taal|Amptelike tale]] van Afrika:
{{columns
|col1 =
{{legend|#FF8C00|[[Afrikaans]]}}
{{legend|#19822D|[[Arabies]]}}
{{legend|#C35A91|[[Engels]]}}
{{legend|#415096|[[Frans]]}}
|col2 =
{{legend|#8EB423|[[Portugees]]}}
{{legend|#DAC716|[[Spaans]]}}
{{legend|#55433B|[[Swahili]]}}
{{legend|#8A8B8D|ander tale}}}}]]
[[Lêer:African language families en.svg|duimnael|Die [[taalfamilie]]s van Afrika]]
 
Onder '''Afrikatale''' word algemeen dié [[taal|tale]] verstaan wat op die vasteland van [[Afrika]] gepraat word en veral dié tale wat tradisioneel daar gepraat is. Daarby word die [[Indo-Europese tale]] wat deur kolonisasie geïmporteer of ontstaan het soos [[Frans]], [[Engels]], [[Portugees]] en [[Afrikaans]] buite beskouing gelaat.
 
== Fonologiese gebiede ==
Clements en Rialland<ref>{{fr}} Africa as a phonological area G. N. Clements Annie Rialland<br, />Laboratoire de Phonétique et Phonologie, CNRS- Sorbonne-Nouvelle, Paris<br />JuneParys, 18, Junie 2005.</ref> verdeel die kontinent op basis van die fonologie in ses gebiede.
# [[Noord-Afrika]] met veral [[Afro-Asiatiese tale]], met name [[Semitiese taalfamilie|Semitiese]] en [[Berbertale]].
# Die [[Soedan]], met 'n groot aantal tale, veral [[Niger-Kongo-tale]] anders as [[Bantoetale]], maar ook Tsjadiese tale; dit is dikwels toontale, met dubbele artikulasies soos "kp" of "gb".
 
Binne hierdie gebiede word dikwels tale gepraat wat tot baie verskillende groepe gereken word, maar wat mekaar fonologies wel beïnvloed het deur klanke uit te wissel. Die Slenkdal-gebied is 'n uitsondering hierop.
 
== Taalfamilies ==
* [[Afro-Asiatiese tale]], veral Noord- en Oos-Afrika
* [[Austronesiese tale]], Madagaskar
* [[Indo-Europese tale]], soos [[Afrikaans]], [[Engels]], [[Frans]], [[Portugees]] en [[Spaans]]
* [[Khoisan-tale]], [[Angola]], [[Botswana]], [[Namibië]], [[Suid-Afrika]] en [[Tanzanië]]
* [[Niger-Kongo-tale]] in [[Afrika suid van die Sahara]]
* [[Nilo-Sahariese tale]], Suid-Sentraal- en Oos-Afrika
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Languages of Africa}}
* {{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/region/Africa | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Africa | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=24 Januarie 2016}}
 
[[Kategorie:Tale van Afrika| ]]