Verskil tussen weergawes van "Van Ewijck-stigting"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Van Ewijck-stigting''' het ten doel die versterking van die kulturele bande tussen Suid-Afrika en Nederland en die bewaring van die Nederlandse kultuurerf...')
 
No edit summary
Die '''Van Ewijck-stigting''' het ten doel die versterking van die kulturele bande tussen [[Suid-Afrika]] en [[Nederland]] en die bewaring van die Nederlandse kultuurerfenis in Suid-Afrika. Dit is in 1978 in Kaapstad gestig deur die Nederlandse sakeman Sippo J. van Ewijck van de Bilt en sy vrou. Jaarliks word beurse toegeken aan studente van direkte Nederlandse afkoms by Suid-Afrikaanse universiteite of studente wat op gevorderde vlak verder in Nederland wil studeer of studente wat in Suid-Afrika aan 'n Nederland-verwante onderwep wil werk. Verskeie instellings vind ook baat by die Stigting se geldelike steun, soos o.a. die Nederlandse biblioteek in die Huis der Nederlanden (SASNEV) in Pinelands, Stichting Nederlandse School te Kaapstad, [[Stigting VOC]], [[Van Riebeeck -Vereniging]], die [[Woordfees]] van die [[Universiteit van Stellenbosch]] en die [[Vrije Universiteit]] van Amsterdam vir sy professoraat in Afrikaans.
 
==Bibliografie==
4 522

wysigings