Verskil tussen weergawes van "Marcus Antonius"

368 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
 
Met Antonius se dood het Octavianus oorgebly as die onbestrede alleenheerser van die Romeinse wêreld. Octavianus sou die titel ''Augustus'' aanvaar en regeer as die eerste [[Romeinse keiser]].
 
Antonius verskyn in [[Shakespeare]] se dramas ''Antony and Cleopatra'' en ''Julius Caesar''. In laasgenoemde stuk lewer hy die beroemde toespraak wat begin met die woorde "''Friends, Romans, countrymen, lend me your ears''".<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Antonius, Marcus}}