Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

Herodes die Grote is nogtans nie die enigste koning met hierdie naam wat in die Bybel genoem word nie.
 
In Matth 2:22 word Herodes ArcheausArchelaus genoem, 'n seun en opvolger van Herodus die Grote, wat koning was toe Josef, Maria en Jesus terugkeer uit Egipte Judea toe
 
Die Herodes tydens die kruisiging van Jesus (Luc 23:7-13) was 'n ander seun Herodes Antipas.
22 781

wysigings