Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

168 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
==Herodes se mausoleum==
By opgrawings in Herodium is in 2007 duidlik geword dat die grafmonument daar daar aangetref is Herodes se mausoleum iskan wee. Josephus beskryf dat sy begrafnis baie uitgebrei en grootskaals gewees was. Die gebou in Herodium is opsetlik verwoes tydens die Eerste Joodse Opstand van 66-74. Honderde stukkies van 'n rooi sarkofaag is gevind wat waarskynlik Herodes s'n was en twee wit sarkofage wat moontlik aan ander familielede soos Archelaus behoort het. <ref name="Netzer"/> Later het ander argeologe betwyfel of dit regtig Herodes se mausoleum is.
 
[[Lêer:Erodio102.JPG|duimnael|Panoramiese beeld van Herodium|links|800px]]
 
== Herodes in die Bybel ==
22 781

wysigings