Verskil tussen weergawes van "Herodes die Grote"

439 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Tog is daar opstande teen hom, wat hy bloedig onderdruk. Ook in sy eie paleis vloei daar bloed. In 29 word sy vrou Mariamne gedood. Sy twee seuns Aristobulus en Alexander is baie populêr onder die volk omrede hulle seuns is van sy Hasmonese vrou Mariamne. Haar dood het baie wrok veroorsaak omrede sy die ou koningshuis verteenwoordig het. Sy seuns word beskuldig van ontrou, in Berytus bereg en in 7 v.C. in Sebaste tereggestel. <ref name="Netzer">''Architecture of Herod, the Great Builder'', {{Aut|Ehud Netzer}}, Baker Academic, 2008, ISBN 0801036127, ISBN 9780801036125</ref> 'n Derde seun sterf in 4 v.C., in dieselfde jaar dat Herodes self aan 'n vreeslike siekte beswyk <ref name="Bunson"/>
 
Sy twee seuns Aristobulus en Alexander is baie populêr onder die volk omrede hulle seuns is van sy Hasmonese vrou Mariamne. Haar dood het baie wrok veroorsaak omrede sy die ou koningshuis verteenwoordig het. Sy seun word beskuldig van ontrou, in Berytus bereg en in Sebaste tereggestel. <ref name="Netzer">''Architecture of Herod, the Great Builder'', {{Aut|Ehud Netzer}}, Baker Academic, 2008, ISBN 0801036127, ISBN 9780801036125</ref>
 
==Herodes se mausoleum==
22 781

wysigings