Verskil tussen weergawes van "Blouband snapper"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
Vervang: Rooi See → Rooisee, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB
(→‎Habitat: Skakel)
k (Vervang: Rooi See → Rooisee, {{Taxobox → {{Taksoboks using AWB)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Blouband snapper
| image = Kash.snapper.jpg
}}
 
Die '''Blouband snapper''' (''Lutjanus kasmira'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die [[Rooi SeeRooisee]] en aan die ooskus van [[Afrika]] vanaf [[Oman]] tot by [[Oos-Londen]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Bluebanded snapper''.
 
== Voorkoms ==
Die vis is geel aan die bokant met vier donkerblou strepe op die sye. Die onderkant is wit of liggeel met ligte blouerige grys lyne op die skubbe lyne. 'n Swart kol is soms sigbaar op die [[sylyn]] net onder die middel van die dorsalevin. Die vis word tot 33 cm lank.
 
== Habitat ==