Verskil tussen weergawes van "Sinai"

1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
Verbeter
(Spelfout)
(Verbeter)
[[Lêer:Sinai-peninsula-map.jpg|thumb|Kaart van Sinai]]
 
'''Sinai''' ([[Arabies]]: سيناء) is 'n [[skiereiland]] in [[Egipte]] en behoort tot [[Asië]]. Dit het 'n oppervlakte van 61 000 km² en lê tussen die [[Middellandse See]] in die noorde en die [[Rooi SeeRooisee]] in die suide. In die weste is die [[Suezkanaal]] en die [[Golf van Suez]], in die ooste is die [[Golf van Akaba]] en die grens tot [[Israel]] geleë. Sinai is veral bekend vir die Sinaiberg, waar [[Moses]] die [[Tien Gebooie]] ontvang het, en die [[Sint-Katarinaklooster]], wat tussen 548 en 565 gestig is.
 
{{Saadjie}}
110 284

wysigings