Verskil tussen weergawes van "Jelgava"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
skakel
(sjablone verwyder na taalversorging)
(skakel)
|}
 
'''Jelgava''' ([[Duits]]: ''Mitau'') is 'n [[stad]] in [[Letland]], en lê in die gebied wat [[Semgale]] genoem word, 44 km suidwes van [[Riga]]. Tot 1919 was Jelgava bekend onder sy Duitse naam [[Mitau]]. Mitau was die hoofstad van [[Koerland]]. In teenstelling met die [[Hanse]]atiese [[Riga]] is Mitau se stadsbeeld en argitektuur sterk deur die invloed van [[Baltiese Duitsers|Baltiesduitse]] adelike kultuur gekenmerk. Vandag is Jelgava een van die nege "republiek-stede" van Letland.
 
== Stadbeeld ==
2 215

wysigings