Verskil tussen weergawes van "Meganika"

15 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
In [[fisika]], is '''Meganika''' die studie van beweging en die kragte wat dit veroorsaak. Anders gestel, is dit 'n wetenskaplike studieveld wat kyk na die gedrag van fisiese liggame wanneer 'n krag of verplasing daarop in werkinwerk en die gevolglike effek van die liggaam op sy omgewing. Sir [[Isaac Newton]] se Bewegingswette (vanuit sy 'Principia Mathematica') vorm die basis van meganika. DieDié studie van meganikastudieveld bestudeer, onder andere, impuls, en tweedimensionele bewegings.
 
=== Oorsprong ===
Die oorsprong is uit Antieke [[Griekeland]] met die geskrifte van Aristotle[[Aristoteles]] en [[Archimedes]]. Tydens die vroeë moderne era, het wetenskaplikes soos Khayaam, Galileo, Kepler en Newton die fondasie gelê van wat nou bekend staan as klassieke meganika. Dit is 'n deel van klassieke fisika wat te doen het met partikels wat of in rus is of beweeg teen snelhede wat beduidend laer is as die spoed van lig.
 
=== Sub-velde ===
Meganika kan opgedeel word in die sub-velde van [[klassieke meganika]] en [[kwantummeganika]].
 
==== Klassieke meganika ====
Klassieke meganika bestaan uit onder ander Newtoniese-meganika (die oorspronklike deel vanaf Newton), [[Analitieseanalitiese meganika]] (wat bestaan uit [[Lagrange-meganika]] en Hamiltoniese meganika), astrodinamika ('Astrodynamics'), [[vloeimeganika]] ('Fluid mechanics'), [[breukmeganika]] ('Fracture mechanics'), [[kontinuümmeganika]] ('Continuum mechanics'), ingenieurs meganika, ens.
 
==== Kwantummeganika ====
Sien skakel: [[Kwantummeganikakwantummeganika]].{{saadjie}}
 
{{Saadjie}}
[[Kategorie:Fisika]]
 
[[Kategorie:FisikaMeganika| ]]