Verskil tussen weergawes van "Lawa"

17 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
 
; Lawameer
In seldsame gevalle word ’n vulkaniese keël met lawa gevul sonder om weer uit te bars. Die opeenhoping van vloeibare gesteente in ’n kaldera word ’n lawameer genoem. Sulke mere bestaan gewoonlik nie vir lank nie omdat die lawa weer afgevoer word na die [[magma#magmakamer|magmakamer]] nadat die druk afgeneem het (meestal deurdat gasse deur die kaldera ontsnap) of dit word uitgestoot deur ’n uitbarsting.
 
; Lawafontein
22 781

wysigings