Verskil tussen weergawes van "Bordeaux"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
Hersien
k (Hersien)
| style="background: #f7f8ff" |  
|-
|  - Totaal (20122014)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 241246 287586
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4 900996/vk km
|-
|  - Metropolitaanse gebied
|}
 
'''Bordeaux''' ([[Frans]]: [bɔʁˈdo], [[Oksitaans]]-[[Gaskonies]]: ''Bordèu'', [[Baskies]]: ''Bordele'') is 'n hawestad in die suidweste van [[Frankryk]] met 'n bevolking van 241246 287586 (in 20122014). Bordeaux is die administratiewe [[hoofstad]] van die région (gewes) [[Nieu-Akwitanië]] en die [[département]] [[Gironde]] en die sentrum van die metropolitaanse gebied Arcachon-Bordeaux-Libourne met 'n totale bevolking van 1,25 miljoen. Die inwoners word in Frans ''Bordelais'' genoem. Bordeaux is die grootste stad in die département Gironde, die région Akwitanië en die negende grootste in Frankryk. Die stedelike agglomerasie van Bordeaux is die sesde grootste in die land.
 
Bordeaux is bekend vir sy voortreflike kos en wyn.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Danksy die plaaslike wingerde het Bordeaux reeds in die [[Middeleeue]], maar veral vanaf sy "goue tydperk" in die 18de eeu internasionale bekendheid verwerf. As die hoofstad van die voormalige provinsie Guyenne (wat grootliks met die huidige gewes Akwitanië ooreenkom) het Bordeaux deel uitgemaak van [[Gascogne]]. Die stad is teen die rand van die landskap Landes de Gascogne geleë.
102 176

wysigings