Verskil tussen weergawes van "Higiëne"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
 
=== Hantering en berging van huishoudelike water ===
Die kwaliteit van [[drinkwater]] bly steeds 'n groot probleem , nie net vir ontwikkelende lande nie, maar ook in ontwikkelde lande.<ref name="WHO2007">Combating waterborne disease at the household level.</ref> Selfs in Europa word beraam dat 1120 miljoen mense nie toegang het tot veilige drinkwater nie.<ref name="IFHhhwater">International Scientific Forum on Home Hygiene.</ref>  Intervensies t.o.v. waterkwaliteit wat by die gebruikspunt plaasvind kan diarree verwante siektes – in gemeenkappe waar waterkwaliteit swak is – beperk, asook tydens noodtoestande wanneer daar 'n onderbreking is in water voorsiening.<ref name="WHO2007">Combating waterborne disease at the household level.</ref><ref name="IFHhhwater">International Scientific Forum on Home Hygiene.</ref><ref name="Clasen2008">Clasen TF, Haller L. Water quality interventions to prevent diarrhea: cost and cost-effectiveness. 2008, World Health Organisation, Geneva.</ref><ref name="who.int">[http://www.who.int/household_water/resources/emergencies.pdf Household water treatment following disasters and emergencies.]</ref> Aangesien water besmet kan raak tydens berging (bv. deur vuil hande of vuil houers) is die veilige opberging van water in huishoudings ook belangrik.
 
Metodes vir die behandeling van drinkwater,<ref name="who.int">[http://www.who.int/household_water/resources/emergencies.pdf Household water treatment following disasters and emergencies.]</ref><ref name="hygieneprocedures">Beumer R, Bloomfield SF, Exner M, Fara GM, Nath KJ, Scott EA.</ref> sluit die volgende in: