Skemertoestand: Verskil tussen weergawes

71 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'In die mediese vakterminologie verwys "skemertoestand" na ´n reaksie op ´n uitwendige invloed wat gekenmerk word deur verlaagde bewussyn, angs en ´n gevoel van onwesen...')
 
No edit summary
In die mediese vakterminologie verwys "'''skemertoestand'''" na ´n reaksie op ´n uitwendige invloed wat gekenmerk word deur verlaagde [[bewussyn]], angs en ´n gevoel van onwesentlikheid. Tydens ´hierdie toestand kan ´n individu nog steeds ingewikkelde handelinge verrig. Dit kom ook by [[epilepsie]] en histerie voor.
[[Kategorie:Saadjies]]
[[Kategorie:Mediese vakbegrip]]
2 215

wysigings