Verskil tussen weergawes van "Ediacarium"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Jcwf het bladsy Ediakarium na Ediacarium geskuif)
{{Proterosoïese Eon}}
Die '''EdiakariumEdiacarium''' is die laaste periode van die Proterosoïese Eon. Dit het van ongeveer 635 tot 541 miljoen jaar gelede geduur. Hierdie periode word ook die Vendium genoem.<ref name="BBC">{{webaanhaling|url=http://www.bbc.co.uk/nature/history_of_the_earth/Ediacaran|titel=BBC Nature}}</ref>
 
==Die fossiele van Ediacara Hills==
==Klimaat==
 
Die klimaat het taamlik warm gewees. Maar in die EdiakariumEdiacarium het die planeet dalk opnuut amper 'n Sneeubal-Aarde geword, soos dit in die [[Kriogenium]] die geval gewees het. Omtrent 580 mj gelede vind die Gaskiers-glasiasie plaas en lei tot die vorming van diamiktiet-afsettings. Dit het nogtans taamlik kort geduur.<ref>{{webaanhaling|url=https://francismacdonald.fas.harvard.edu/files/fmacdonald/files/pu_etal_2016.pdf|titel=Dodging snowballs: Geochronology of the Gaskiers glaciation and the first appearance of the Ediacaran biota {{Outeur|Judy P. Pu, Samuel A. Bowring, Jahandar Ramezani, Paul Myrow, Timothy D. Raub, Ed Landing, Andrea Mills, Eben Hodgin, Francis A. Macdonald}}}}</ref>
 
==Pannotië==
22 781

wysigings