Verskil tussen weergawes van "X-straalkristallografie"

 
== Molekulêre strukture ==
Die golflengte λ van [[X-strale]] is ongeveer 0,1 nm en derhalwe bied hulle 'n uitstekende sondeerder vir (molekulêre of ander) strukture van ''alle kristallyne'' stowwe. Hierdie golflengte het dieselfde [[grootteorde]] as die kristalle se eenheidselle. Dis die geval vir metalliese, anorganiese, organiese, polimere en ook vir talle [[biochemie]]se materiale.
 
=== Strooiing en oplossende vermoë ===
22 781

wysigings