Verskil tussen weergawes van "Dertig Tiranne"

Beeld
k
(Beeld)
[[Lêer:David - The Death of Socrates.jpg|duimnael|Dood van Sokrates]]
'''Die Dertig''' (Grieks: οι Τριάκοντα) is die tradisionele benaming vir 'n groep van 30 anti-demokratiese, [[Sparta]]ans gesinde Atheense burgers wat in [[404 v.C.]] in [[Athene]] die mag bekom na 'n [[rewolusie]] en 'n leierskap krisis. Dit volg na die einde van die [[Peloponnesiese oorlog]], wat 'n groot nederlaag vir Athene was.
 
17 944

wysigings