Argief
2005-09 2017-20 2021-
Hoe word 'n argief aangelê?

Nuwe voorstelle vir voorbladartikels

wysig

Hallo Sobaka!

Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. --   SpesBona 21:35, 18 April 2024 (UTC)Beantwoord

So gedoenǃ Sobaka (kontak) 08:13, 19 April 2024 (UTC)Beantwoord
Goeienaand Sobaka,
Daar is weer 'n talle nuwe voorstelle by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. Ek nooi jou om jou stem uit te bring. Groete. --   SpesBona 20:30, 15 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Maak soǃ Sobaka (kontak) 06:57, 16 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Ek aanvaar die volgorde sal aangepas word dat dieselfde soort artikels nie opmekaar volg soos dit nou in die ry die geval is nie. Sobaka (kontak) 07:05, 16 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Baie dankie. Ja, die volgorde sal beslis later aangepas word. Vir my is dit net makliker om 'n groep artikels van dieselfde "kategorie" agtereenvolgens voor te berei as om tussen "kategorieë" te spring. Maar ek het die aantal agtereenvolgende artikels op drie beperk. Groete. --   SpesBona 21:00, 16 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord
Baie dankie, maak sin. Sobaka (kontak) 08:24, 17 Augustus 2024 (UTC)Beantwoord

Plato

wysig

Dalk interessant?

Groete Jcwf (kontak) 19:58, 28 April 2024 (UTC)Beantwoord

Baie dankie Jcwf, inderdaad interessant. Kunsmatige intelligensie het selfs ‘n inpak op ons kennis van die verlede! Glo daar is baie boekrolle wat met die tegnologie ontsluit sal word. Sobaka (kontak) 20:18, 28 April 2024 (UTC)Beantwoord

Kunsmatige algemene intelligensie

wysig
  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Kunsmatige algemene intelligensie, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. --   SpesBona 19:34, 12 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Geluk! Goeie artikel! Oesjaar (kontak) 19:50, 12 Mei 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie julle. Sobaka (kontak) 19:53, 12 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Anonymous (kollektief)

wysig
  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Anonymous (kollektief), ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. --   SpesBona 19:34, 2 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Bronne by Betroubaarheid van Wikipedia

wysig

Hallo Hond!

Mag ek jou gou help om bg. artikel se bronnelys te verbeter? Dis my kos!

Groete in Pretoria! --  Aliwal2012 13:48, 7 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Hi Gert. Gaan asb voort is nou besig met ander verpligtinge. Sobaka (kontak) 13:56, 7 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Reg so, ek rol aan...   Aliwal2012 14:06, 7 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Translation request

wysig

Hello, Sobaka.

Can you also translate and upload the article about the prominent Turkish economist en:Dani Rodrik in Afrikaans Wikipedia? He already has 68 Wikipedia articles.

Yours sincerely, Oirattas (kontak) 09:29, 15 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Hi Oirattas, As requested Dani Rodrik, all of the best. Sobaka (kontak) 10:04, 15 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Thank you very much for the new article and all the best! Oirattas (kontak) 10:24, 15 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Help met woord asb!

wysig

@Sobaka: sien many countries liberalized the regulation of the electricity. Dit kom uit die Engelse artikel Electric power transmission. Hoe sal jy liberalized vertaal. Groete! Oesjaar (kontak) 19:22, 24 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: Geliberaliseer maak nie vir my in die konteks sin nie, my vertaling voorstel sou wees:

“Histories was transmissie- en verspreidingslyne dikwels deur dieselfde maatskappy besit, maar in die aanvang van 1990's het baie lande die regulering van die elektrisiteitsmark verander sodat afsonderlike maatskappye transmissie en verspreiding hanteer het.” Sobaka (kontak) 19:39, 24 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Dankie! Groete! Oesjaar (kontak) 19:48, 24 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord