Verskil tussen weergawes van "Tswana"

15 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel Wikiwoordeboek using AWB
k (Bygewerk)
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
Die [[taal]] '''Tswana''' (''Setswana'' in Tswana) is een van die elf [[Amptelike taal|amptelike landstale]] van [[Suid-Afrika]] en 'n amptelike taal van [[Zimbabwe]]. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik [[Tswanas]]. Tswana vorm deel van die [[Sotho-taalfamilie]] (saam met [[Noord-Sotho]] en [[Suid-Sotho]]).
 
[[Botswana]] het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en [[Namibië]] (12 300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n ''nasionale taal'' erken.
 
== Woorde ==
{{Interwiki|kode=tn}}
{{CommonsKategorie|Tswana language}}
{{Wikt|Tswana}}
* [http://www.puk.ac.za/fakulteite/lettere/skt/aft.html Vakgroep Afrikatale, Noordwes-Universiteit]