Verskil tussen weergawes van "Wes-Indiese nasionale krieketspan"

+ Prent & Rekords
(+ Prent & Rekords)
}}
 
[[Lêer:West Indies cricket team 1930-31.jpg|duimnael|links|Die Wes-Indiese Krieketspan 1930/31 in Australië]]
Die '''Wes-Indië nasionale krieketspan''' is die nasionale [[krieket]]span van [[Wes-Indië]]. Die span staan ook bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, en is 'n multi-nasionale krieketspan in 'n sportkonfederasie wat 15 hoofsaaklik Engelssprekende[[Engels]]sprekende Karibiese lande, Britse afhanklikhede en nie-Britse afhanklikhede verteenwoordig.
 
Van die middel-1970's tot die vroeë 1990's, was die Wes-Indiese span een van die sterkstes in die wêreld in [[Toetskrieket|toets]]- en [[Internasionale eendagwedstryd|internasionale eendagkrieket]]. 'n Hele aantal spelers, beskou as van die beste in die wêreld, is afkomstig van die Wes-Indiese Eilande: Sir Garfield Sobers, Lance Gibbs, Gordon Greenidge, George Headley, Brian Lara, Clive Lloyd, Malcolm Marshall, Andy Roberts, Alvin Kallicharran, Rohan Kanhai, Sir Frank Worrell, Clyde Walcott, Everton Weekes, Curtly Ambrose, Michael Holding, Courtney Walsh, Joel Garner en Sir Viv Richards is almal ingelyf in die "ICC Hall of Fame".<ref>{{cite web|url=http://www.catchthespirit.com/hall_of_fame/hall_of_famers.aspx|title=ICC Hall of Fame|publisher=ICC|accessdate=23 September 2009}}</ref>
 
Die Wes-Indiese Eilande het die IKR Krieketse Wêreldbeker[[Krieketwêreldbeker]] tweekeer verower, in [[Krieketwêreldbeker 1975|1975]] en [[Krieketwêreldbeker 1979|1979]], die IKR Twintig20-wêreldbeker eenkeer, in 2012, die IKR Kampioenetrofee eenkeer, in 2004, en was naaswenners in die o./19-Wêreldbeker-toernooi in 2004. Hulle was die eerste krieketspan om die Wêreldbeker-toernooi tweekeer te wen, maar hul rekord is later oortref deur vier Wêreldbeker-oorwinnings deur [[AustraliëAustraliese nasionale krieketspan|Australië]] en geëwenaar deur [[IndiëIndiese nasionale krieketspan|Indië]] in 2011. Wes-Indië is ook die eerste span om agtereenvolgende Wêreldbeker-toernooie te wen, dit is sedertdien oortref deur drie agtereenvolgende Wêreldbeker-oorwinnings deur Australië (1999, 2003 en 2007). Wes-Indië was die eerste span om in drie agtereenvolgende Wêreldbeker-toernooie te verskyn (1975, 1979 en 1983), sedertdien oortref deur vier agtereenvolgende Wêreldbeker-toernooi verskynings deur Australië (in 1996, 1999, 2003 en 2007).
 
== Rekords ==
=== Wêreldbekerrekord ===
{| class="wikitable"
!Jaar!!Uitslag
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1975|1975]] || '''Kampioen'''
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1979|1979]] || '''Kampioen'''
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1983|1983]] || Naaswenner
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1987|1987]] || Groepfase
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1992|1992]] || Groepfase
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1996|1996]] || Halfeindrondte
|-
|[[Krieketwêreldbeker 1999|1999]] || Groepfase
|-
|[[Krieketwêreldbeker 2003|2003]] || Groepfase
|-
|[[Krieketwêreldbeker 2007|2007]] || Super 8
|-
|[[Krieketwêreldbeker 2011|2011]] || Kwarteindrondte
|-
|[[Krieketwêreldbeker 2015|2015]] || Kwarteindrondte
|}
 
=== Twintig20-rekord ===
{| class="wikitable"
!Jaar!!Uitslag
|-
|2007 || Groepfase
|-
|2009 || Halfeindrondte
|-
|2010 || Super 8
|-
|2012 || '''Kampioen'''
|-
|2014 || Halfeindrondte
|-
|2016 || '''Kampioen'''
|}
 
=== Kampioenetrofee-rekord ===
{| class="wikitable"
!Jaar!!Uitslag
|-
|1998 || Naaswenner
|-
|2000 || Groepfase
|-
|2002 || Groepfase
|-
|2004 || '''Kampioen'''
|-
|2006 || Naaswenner
|-
|2009 || Groepfase
|-
|2013 || Groepfase
|-
|2017 || Nie gekwalifiseer nie
|}
 
== Verwysings ==