Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Dilution-concentration simple example-af.jpgsvg|duimnael|300px|Toenemende konsentrasie van 'n kleurstof.]]
 
In [[chemie]] is '''konsentrasie''' die mate waarin 'n hoeveelheid van 'n spesifieke [[chemiese stof|stof]] in 'n hoeveelheid van 'n ander stof [[mengsel (chemie)|gemeng]], of [[oplossing (chemie)|opgelos]] word. Dit kan toegepas word op enige soort chemiese mengsel, maar die mees algemene begrip hiervan is beperk tot ''homogene'' [[oplossing (chemie)|oplossings]], waar dit verwys na die hoeveelheid ''opgeloste stof'' in die ''oplosmiddel''.