Verskil tussen weergawes van "Vagina"

5 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word [[vulva]] genoem.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]]. enSo waarinword ook die saadvloeistof uitgestortdaarin worduitgestort. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
 
Die woord '''vagina''' is van [[Latyn]]se afkoms en beteken onder meer die skede van 'n swaard.