Verskil tussen weergawes van "Karl Friedrich Schinkel"

k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
 
As leier van die ''Oberbaudeputation'' het hy toesig oor byna alle openbare bouprojekte in die Koninkryk Pruise uitgeoefen en hulle ten opsigte van hulle ekonomiese, funksionele en estetiese waarde geëvalueer. Schinkel het as Pruisiese hoofboudirekteur en koninklike argitek gefungeer. Sy bouwerke oorheers nog steeds die historiese middestad van Berlyn. Die Schinkelskool - meerdere generasies van argitekte wat onder sy stylvormende invloed gestaan het - is na hom vernoem.
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Schinkel, Karl Friedrich}}
353 476

wysigings