Verskil tussen weergawes van "Emma Thompson"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Emma Thompson''' (gebore op [[15 April]] [[1959]]) is ’n [[Brittanje|Britse]] [[aktrise]], komediant en skrywer. Sy is bekend vir haar rolle in periodedramas en letterkunde-aanpassings asook karakters met ’n sin vir ironie. Sy word as een van die hoogs aangeskrewe Britse aktrises beskou.
 
== Loopbaan ==
[[Beeld:Emma_Thompson_at_2013_TIFF_1.jpg|thumb|200px|links|In 2013 by die première van ''The Love Punch'' op die [[Toronto]]-rolprentfees.]]
 
Ander noemenswaardige prente en TV-programme sluit in ''Peter's Friends'' (1992), die ''[[Harry Potter]]''-reeks, ''Wit'' (2001), ''Love Actually'' (2003), die minireeks ''Angels in America'' (2003), ''Nanny McPhee'' (2005), ''Stranger than Fiction'' (2006), ''Last Chance Harvey'' (2008), ''Men in Black 3'' (2012), ''Brave'' (2012) en ''The Love Punch'' (2013). In 2013 het sy ook groot lof en verskeie benoemings gekry vir haar vertolking van P.L. Travers in ''Saving Mr. Banks''.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
353 419

wysigings