Verskil tussen weergawes van "Saoirse Ronan"

Uitleg van bronteks
(Uitleg van bronteks)
'''Saoirse Una Ronan''' (uitspraak: SUR-shə, [[IFA]]: ˈsɜrʃə ˈuːnə ˈroʊnən;<ref>{{cite news|url=https://www.rte.ie/entertainment/2017/0503/872196-denis-quaid/|title=Sheesh! Dennis Quaid sorry for mangling Saoirse Ronan's name|author=<!-- Staff -->|work=RTÉ.ie|date=4 Mei 2017|accessdate=13 Junie 2017}}</ref> gebore 12 April 1994) is ’n [[Ierland|Ierse]] en [[Amerika]]anse aktrise.<ref>{{cite web|url=http://www.duluthnewstribune.com/ae/movies/3918361-her-character-saoirse-ronan-has-irish-american-connections|title=Like her character, Saoirse Ronan has Irish, American connections|publisher=|accessdate=16 Desember 2017}}</ref> Sy het in 2018 ’n [[Golden Globe]] gewen vir beste aktrise in ’n komedie of blyspel. In 2016 was sy op ''[[Forbes]]'' se "30 Under 30"-lys en op ''[[Time]]'' se "Next Generation Leaders"-lys.<ref>[https://www.forbes.com/30-under-30-2016/hollywood-entertainment/#1b4439066ffd/30 Under 30] Forbes Magazine, Januarie 2016</ref><ref>[http://time.com/4352564/saoirse-ronan-next-generation-leaders/ Saoirse Ronan: Next Generation Leaders] ''Time''</ref>
 
== Loopbaan ==
Ronan het in 2003 haar TV-debuut gemaak in die Ierse mediese dramareeks ''The Clinic'' en in 2007 haar rolprentdebuut in die romantiese komedie ''I Could Never Be Your Woman''. Haar deurbraak was met die rol as ’n vrypostige tiener in ''Atonement'' (2007), waarvoor sy vir ’n [[Oscar]] benoem is. Daarna was sy te sien in ''The Lovely Bones'' (2009), ''Hanna'' (2011), ''Byzantium'' (2012) en ''The Grand Budapest Hotel'' (2014). Sy het lof gekry vir haar spel as ’n Ierse meisie in die New York van die 1950's wat huis toe verlang in die drama ''Brooklyn'' (2015), waarvoor sy vir ’n Oscar benoem is, en die titelrol in ''Lady Bird'' (2017), waarvoor sy haar Golden Globe gekry het.
 
*''I Could Never Be Your Woman'' (2007) - Izzie
 
== Televisiereekse ==
<small>*Eenmalige gasrolle uitgesluit</small>
*''Proof'' - Orla Boland (2005, vier aflewerings)
*''The Clinic'' - Rhiannon Geraghty (2003-2004, vier aflewerings)
 
== Pryse en benoemings ==
Saoirse Ronan het al 51 rolprentpryse gewen en is 120 keer benoem.<ref>{{en}}[http://www.imdb.com/name/nm1519680/awards Awards and nominations Saoirse Ronan, IMDb], besoek op 9 Januarie 2018</ref> Die belangrikstes is:
{| class="wikitable"
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{IMDb naam|1519680}}
* {{IBDB naam|502502}}
411 783

wysigings