Hoogverraad: Verskil tussen weergawes

682 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
Soos die interne bestel van 'n land verander kan mense en groepe wat eens in guns was hulle skielik aan die verkeerde kant van die gereg bevind. Tydens die [[Rivoniaverhoor]] is [[Nelson Mandela]] en 'n aantal ander [[ANC]]-terroriste van hoogverraad aangekla en vervolgens skuldig bevind en tronkstraf opgelê. Ironies genoeg sou, in Suid-Afrika se eerste hoogverraadverhoor na die einde van [[Apartheid]] in [[2003]], 22 lede van die [[Boeremag]] verhoor en skuldig bevind word aan dieselfde tipe aanklagte as Mandela en sy kamerade.<ref>[http://scotlandonsunday.scotsman.com/ Scotland on Sunday] [http://scotlandonsunday.scotsman.com/international.cfm?id=562842003 Trial of 22 for terror plot raises spectre of white supremacists]</ref>
 
Dit terwyl F.W. de Klerk en sy span hoogverraad gepleeg het teenoor die SA regering deur eerstens die president (P W Botha) uit sy pos te laat onthef het en hom self laat aanstel het as president. Dan daarna met onderduimse handelinge die hele SA regering en land en volk oorhandig het aan n komunistiese party ANC met die volk se alle regte en veiligheid tot niet gemaak, wat die komunistiese ANC mag te gee om hul oorlog teenoor die SA volk in veiligheid en beskerming voort te sit.
 
Met ander woorde hoogverraad deur F. W. de Klerk teenoor sy land en regering het n hele volk vernietig deur al hul veiligheid en sekuriteit te verslaan en in die hande van terroriste te plaas.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker