Verskil tussen weergawes van "Käthe Kollwitz"

+ Prent & Commons
("Painter_Kete_Holvits_by_Erfurt_G.jpg" is verwyder omdat dit in Commons deur Taivo verwyder is omrede: Copyright violation; see c:Commons:Licensing (F1): [[:c:Commons:Deletion requests/File:Painter Kete Holvi)
(+ Prent & Commons)
| agtergrondkleur = #76A8FF
| naam = Käthe Kollwitz
| beeld = DBP 1954 200 Kollwitz.jpg
| opskrif = Käthe Kollwitz; portretfotoop geneem'n deurDuitse Robert[[Posseël]] Senneckevan 1954
| geboortenaam = Käthe Schmidt
| geboortedatum = {{Geboortedatum|df=yes|1867|7|8}}
| geboorteplek = [[Koningsberg]], [[Pruise]] (tans [[Kaliningrad]], [[Rusland]])
| sterfdatum = {{SterftedatumSterfdatum en ouderdom|df=yes|1867|7|8|1945|4|22}}
| plekvandood = [[Moritzburg (Sakse)|Moritzburg]], naby [[Dresden]], [[Sakse]], [[Nazi-Duitsland]]
| gade = Karl Kollwitz
}}
 
[[Lêer:Berlin, Neue Wache, interior view, 2005.jpg|duimnael|links|"Moeder met haar dooie seun". Skulptuur en oorlogsmonument deur Käthe Kollwitz, Neue Wache, Berlyn]]
'''Käthe Kollwitz''' (gebore ''Schmidt''; * [[8 Julie]] [[1867]] in [[Koningsberg]] in [[Pruise]]; † [[22 April]] [[1945]] in [[Moritzburg (Sakse)|Moritzburg]] naby [[Dresden]], [[Duitsland]]) word by die bekendste [[20ste eeu]]se [[Duitsland|Duitse]] kunstenaars gereken. Ondanks haar moeilike lewensomstandighede het sy met haar ernstige litografieë, etse, kopergravures en houtsnywerke 'n tydlose kunsstyl ontwikkel en was 'n tyd lank ook as beeldhouster werksaam. Haar kunswerke is aanklagte teen ellende en oorlog.
 
[[Lêer:Berlin, Neue Wache, interior view, 2005.jpg|duimnael|links|"Moeder met haar dooie seun". Skulptuur en oorlogsmonument deur Käthe Kollwitz, Neue Wache, Berlyn]]
Käthe Kollwitz het haar opleiding in [[Berlyn]] en [[München]] ontvang. Ná haar huwelik met 'n Berlynse geneeskundige is sy aangegryp deur die ellende en nood wat sy in die Duitse hoofstad aanskou het. Haar eerste kunswerke het nouliks aandag getrek. Sy het in 1904 in [[Parys]] gestudeer waar sy kennis met die beeldhouer Auguste Rodin gemaak het, maar ook met [[Russiese]] rewolusionêres in aanraking gekom het.
 
 
Gedurende die [[Tweede Wêreldoorlog]] het sy naby Dresden gewoon en is daar nog voor die Duitse [[kapitulasie]] in 1945 oorlede. Käthe Kollwitz word naas Ernst Barlach as die belangrikste verteenwoordiger van die [[ekspressionisme]] beskou. Haar bronsreliëf ''Die Klagte'' (1938/1939) kan as simbool vir die boodskap beskou word wat sy as kunstenares wou oordra.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{Normdata}}