Verskil tussen weergawes van "Vir altyd"

79 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
hoofrolspelers
(Interne skakels)
(hoofrolspelers)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
'''Vir altyd''' is 'n [[Afrikaans|Afrikaanse]] [[rolprent]] wat op [[12 Februarie]] [[2016]] in teaters begin draai het. [[Donnalee Roberts]] vertolk die rol van Nina en [[Ivan Botha]] as Hugo. Nina word voor die kansel gelos, sy kan nie die vernedering verduur nie en besluit om haar perfekte dag ten volle te geniet. Nina en Hugo word die volgende oggend op 'n vliegtuig wakker, besig om in [[Mauritius]] te land. Wat sal hulle doen?
 
== Hoofrolspelers ==
 
* [[Ivan Botha]] as Hugo
* [[Donnalee Roberts]] as Nina
 
== Eksterne skakels ==
244

wysigings