Verskil tussen weergawes van "Lulu Xingwana"

21 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
== Politieke standpunte ==
=== Homoseksualiteit ===
In Maart 2010 storm Lulu Xingwana uit 'n kunsuitstalling wat sy in haar hoedanigheid as minister van kuns en kultuur bygewoon het omdat die kuns volgens haar "immoreel" was. Volgens 'n anonieme bron was Xingwana gekant teen die vertoning van [[Homoseksualiteit|selfdegeslagverhoudings]]. Xingwana het deur haar woordvoerder gesê dat die kunswerk "immoreel, aanstootlik en teen nasiebou" was.<ref>"[http://news.za.msn.com/article.aspx?cp-documentid=152382300 'This is not art!’: Lulu Xingwana] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20110207212821/http://news.za.msn.com/article.aspx?cp-documentid=152382300 |date=7 Februarie 2011 }}"</ref>
 
=== Afrikaners ===