Verskil tussen weergawes van "Ioon"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Beeld:Nitrate-ion-elpot.png|thumbduimnael|right|250px|'n Eletrostatiese potensiaalkaart van die [[nitraat]]ioon. ([[stikstof|N]][[suurstof|O]]<sub>3</sub><sup>−</sup>).]]
 
'n '''Ioon''' is 'n [[atoom]] of 'n groep saamgehegte atome wat een of meer [[elektron]]e verloor of bygekry het, wat veroorsaak dat hulle 'n positiewe of negatiewe lading kry. 'n Ioon wat slegs uit een enkele atoom bestaan word 'n [[monatomies]]e ioon genoem. 'n Negatiewe ioon, wat meer elektrone in die [[elektronskil]] het as wat dit [[proton]]e in die [[atoomkern|atomiese nukleus]] het, word 'n [[anioon]] genoem (omdat dit tot [[anode]]s aangetrokke is). 'n Positiefgelaaide ioon, wat minder elektrone as protone besit, word 'n [[katioon]] genoem (omdat dit tot [[katodes]] aangetrokke is). 'n Poliatomiese anioon wat [[suurstof]] bevat word soms 'n [[oksi-anioon]] genoem.
402 080

wysigings