Verskil tussen weergawes van "Stelt"

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
(Uitleg van bronteks)
k (thumb → duimnael)
[[Lêer:FacteurPaysdeBuch.jpg|thumbduimnael|right|250px|'n Franse posbode op stelte (Pays de Buch, in die vroeë jare van die 20ste eeu)]]
[[Lêer:Deventer-stelten.jpg|thumbduimnael|right|250px|Man en vrou op stelte.]]
 
'''Stelte''' is pale uit hout of metaal, wat al eeue lank deur mense gebruik word om hoog bo-oor die grond te kan staan. Hulle is dikwels van 'n trappie voorsien, waarop 'n mens met sy voete kan staan, of van rieme waarmee die stelte aan die bene vasgebind is. Stelte is gewoonlik tussen 20 en 75 sentimeter hoog, maar daar is ook hoër variante van tot by sewe of agt meter. Die wêreldrekord is met stelte van meer as tien meter opgestel.
411 783

wysigings