Unitêre owerhede van Engeland: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:English unitary authorities 2009.svg|duimnael|Die unitêre owerhede van Engeland vanaf 2009]]
Die '''unitêre owerhede van Engeland''' (''unitary authorities of England'') is plaaslike owerhede wat verantwoordelik is vir die verskaffing van alle plaaslike regeringsdienste binne 'n bepaalde distrik. Hulle is gevorm ingevolge die Wet oor Plaaslike Regering van 1992 (''Local Government Act 1992'') waardeur die vorige Wet oor Plaaslike Regering van 1972 aangevul is om graafskappe te vorm wat nie uit meerdere distrikte bestaan nie. Sodoende mag groter nedersettings hul eie plaaslike owerhede vestig, onafhanklik van minder sterk verstedelikte streke in hul graafskappe. Dieselfde geld vir kleiner graafskappe waar 'n onderverdeling in distrikte onprakties sou wees.