Verskil tussen weergawes van "Hendrik Klopper"

38 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Afronding)
}}
 
Generaal '''Hendrik Balzazar Klopper''' (''Hendrik Balthazar Louis Klopper''), DSO (25 September 1903 - 31 Desember 1977)<ref>{{cite web|title=KLOPPER H.B. 1903–1977|url=http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=926920|website=eGGSA Library|publisher=The Genealogical Society of South Africa:eGGSA Branch|accessdate=3 October 2014|date=24 Februarie 2003}}</ref> was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Hy was 'n generaal en bevelvoerder van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] van [[1956]] tot [[1958]]. Hy was verantwoordelik gehou vir die val van [[Tobroek]] met die [[Slag van Gazala]] in [[Noord-Afrika]] tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]].
 
== Militêre loopbaan ==