Verskil tussen weergawes van "George Armstrong Custer"

k
k (DEFAULTSORT)
== Biografie ==
=== Kindertyd en jeug ===
George Armstrong Custer is op 5 Desember 1839 in New Rumley, [[Ohio]] gebore. Hy was die seun van Emanuel Henry Custer en Marie Ward Kirkpatrick. Marie het reeds kinders van 'n vorige huwelik gehad, sy het vyf meer kinders met Emanuel gehad. George is op 'n jong ouderdom na Monroe gestuur om saam met sy halfsuster en swaer te woon. Hy het na Mc NeelyMcNeely Normal Skool gegaan en later gegradueer. Hy het in 1856 na Ohio teruggekeer en as onderwyser begin werk. Dit blyk egter nie sy roeping te wees nie, hy het bedank en by die Amerikaanse Militêre Akademie by west Point ingeskryf.
 
=== Militêre loopbaan ===
19 668

wysigings