Verskil tussen weergawes van "Mayan Revival"

148 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Mayan Theater Los Angeles California.jpg|duimnael|Die ''Mayan Theater'' in [[Los Angeles]], 'n vroeëre rolprentteater, is in 1927 geopen]]
'''Mayan Revival''' is 'n moderne argitektoniese styl wat hoofsaaklik gedurende die 1920's en 1930's in die Amerikas gewild geraak het.<ref>Marjorie Ingle: ''Mayan Revival Style: Art Deco Mayan Fantasy''. Salt Lake City, UT: Peregrine Smith Books 1984, bl. v</ref> Die styl is geïnspireer deur die boukuns en ikonografie van Voor-Kolumbiaanse [[Sentraal-Amerika]]anse beskawings.