Baltimore: Verskil tussen weergawes

68 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Geskiedenis ==
Die eerste persone het hulle in 1729 hier gevestig toe die nedersetting gevorm is en is vernoem na Charles Calvert, die 5de Graaf Baltimore. Op daardie stadium was graaf Baltimore die goewerneur van Maryland. Die dorp het floreer as 'n hawestad en het in 1799 stadstatus verwerf. Gedurende die [[Amerikaanse Rewolusie]] het die Kontinentale Kongres uit [[Philadelphia]] gevlug en hulle vergaderings in Baltimore gehou. DieTydens staddie was[[Amerikaanse pro-KonfederasieBurgeroorlog]] tydenshet Baltimore die kant van die [[AmerikaanseGekonfedereerde BurgeroorlogState van Amerika|Gekonfedereerde State]] gekies.
 
== Verwysings ==