Verskil tussen weergawes van "Wasili Soerikof"

21 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Wasili Iwanowitsj Soerikof''' ([[Russies]]: Василий Иванович Суриков; 24 Januarie 1848 - 19 Maart 1916) was ’n Russiese [[Realisme (kunste)|realistiese]] geskiedenisskilder. Baie van sy werke het bekend geraak danksy hulle gebruik as illustrasies.
 
== Vroeë lewe ==
Soerikof is in ’n ou [[Kosakke#Don-Kosakke|Don-Kosak]]-gesin gebore wat hulle in [[Siberië]] gevestig het.<ref name="R">[http://www.rusartnet.com/biographies/russian-artists/19th-century/late-19th-century/realist/vasily-surikov Brief biography] @ RusArtNet.</ref> Sy pa was ’n staatdiensbeampte. In 1854 is hy na die dorp Soechoboezimskoje verplaas, waar Wasili sy laerskoolloopbaan begin het.
 
Van 1869 tot 1875 het hy onder ’n paar kunstenaars studeer en verskeie medaljes gewen.<ref name="R" /> Hy het sy graad in 1875 behaal.
 
== Loopbaan in Moskou ==
[[Beeld:Suvorov crossing the alps.jpg|thumb|links|190px|''Soeworof Steek die Alpe Oor''.]]
In 1877 het hy ’n kommissie gekry om muurskilderings te skilder in die [[Katedraal van Christus die Verlosser]], wat toe in aanbou was, en hy het Moskou toe getrek.<ref name="A" /> Hy het daarna besluit om in Moskou aan te bly en met ’n reeks historiese skilderye begin wat hom bekend sou maak. Die eerste hiervan was ''Die Oggend van die Streltsi-teregstelling''. In 1881 het hy sy eerste uitstalling gehou.<ref name="R" /> In 1883 is ''Mensjikof in Berjozowo'' deur [[Pawel Tretjakof]] gekoop vir ’n bedrag wat Soerikof in staat gestel het om ’n [[Europa|Europese]] toer te onderneem. In 1887 het hy ook portrette begin skilder; sy eerste een was van sy ma.<ref name="A" />
In 1948, op die 100ste viering van sy geboorte, het sy landgoed in Krasnojarsk ’n [[museum]] geword. Twee [[monument]]e van hom is daar opgerig, in 1954 en 2002. Verskeie strate in Rusland is na hom genoem, asook ’n [[krater]] op [[Mercurius]].
 
== Belangrikste werke ==
<gallery mode="packed" heights="140">
Beeld:Surikov streltsi.jpg|''Die Oggend van die Streltsi-teregstelling''.
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{ru}} [http://artsurikov.ru Wasili Soerikof, Russiese webtuiste. Biografie, galerye, ens.]
* {{ru}} [http://www.art-drawing.ru/gallery/category/685-surikov-vasily-ivanovich Wasili Soerikof, foto's] [http://www.art-drawing.ru/biographies/brief-biographies/1421-vasily-surikov en biografie] @ Арт-Рисунок
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Vasily Surikov|Engelse Wikipedia]]
 
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Soerikof, Wasili}}
[[Kategorie:Russiese kunstenaars]]
21 279

wysigings