Verskil tussen weergawes van "Rupert Museum"

→‎Ander kunstenaars: Rooi word blou!
k (corr using AWB)
(→‎Ander kunstenaars: Rooi word blou!)
 
 
== Ander kunstenaars ==
[[Irma Stern]] word hier verteenwoordig deur 27 werke. Ook word klem gelê op werke van [[Cecil Higgs]], [[Maggie Laubser]], [[Jean Welz]] en [[Anton van Wouw]]. Verder is hier skilderye en beeldhouwerke van [[Käthe Kollwitz]], [[Maurice van Essche]], [[Frans Oerder]], [[Wolf Kibel]], [[Nel Erasmus]], [[Erik Laubscher]], [[Georgina Ormiston]], [[Hugo Naudé]], [[Walter Battiss]], [[Bettie Cilliers-Barnard]], [[Ezrom Legae]], [[Sydney KhumaloKumalo]], [[Cecil Skotnes]], [[Alexis Preller]], [[Adolph Jentsch]], [[Nita Spilhaus]], [[W. H. Coetzer]], [[Stanley Pinker]], [[Penny Siopsis]], [[Willie Bester]], [[Antoine Bourdelle]], [[Ernest Mancoba]], [[Carl Büchner]], [[Strat Caldecott]] en Alexander en Marianne [[Podlashuc]]. [[F.D. Dunlop]] het twee teëlpanele gelewer wat Suid-Afrikaanse flora uitbeeld.
 
== Geskiedenis ==