Verskil tussen weergawes van "Digtheid"

735 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
 
Voorheen was massa en volume verbind deur die [[gram]] as die massa van een [[kubieke sentimeter]] [[water]] teen 3.98 [[Celsius|°C]] te definieer, wat beteken het dat water 'n digtheid van 1 kg/liter gehad het. Dit het probleme geskep weens die kans van massaverlies as gevolg van verdamping, asook digtheidsveranderinge as gevolg van temperatuurveranderinge. Om hierdie rede is 'n alternatiewe definisie van die meter en kilogram ontwikkel wat meer getrou in 'n laboratorium herhaal kan word. Weens die nuwe definisies van meter en kilogram is die digtheid van water by 3.98 °C baie naby aan presies 1 kg/liter. 'n Kubieke meter water weeg dus een metrieke [[ton]].
<font color="#FFFFFF">[http://gazeteler.oku.gen.tr gazeteler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://gazete.oku.gen.tr gazete]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikaye]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikayeler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyunlar.oku.gen.tr oyunlar]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyun.oku.gen.tr oyun]</font></font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozu.oku.gen.tr şarkı sözü]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozleri.oku.gen.tr şarkı sözleri]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://dizin.oku.gen.tr dizin]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://haber.oku.gen.tr haber]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://toplist.oku.gen.tr toplist]</font><p>
 
== Digthede van stowwe ==
Anonieme gebruiker