Verskil tussen weergawes van "25 November"

141 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
→‎Sterftes: geboortedatums
k (→‎Sterftes: geboortedatums)
k (→‎Sterftes: geboortedatums)
*1755 – Johann Georg Pisendel, violis en konsertmeester van die Hofkapelle in Dresden (* 1687).
*1766 – Johann Maria Farina, Italiaanse parfuum-maker (* 1685).
*1786 – Nathanael Gottfried Leske, Sorbies-Duitse natuurwetenskaplikenatuurwetenskaplik e (* 1751).
*1788 – Manuel de Guirior, Spaanse offisier en vise-koning van Peru (* 1708).
*1789 – Jan Michał Budar, Sorbies-Duitse ridder en regsgeleerde (* 1713).
*1791 – Giovanni Battista Ferrandini, Italiaanse komponis (* 1710).
*1816 – Izabela Lubomirska, Poolse vorstin (* 1736).
*1829 – Therese von Artner, Oostenrykse skrywer (* 1772).
*1848 – Johann Rudolph von Ahlefeldt, Duiste ridder te Ludwigsburg, Sehestedt en Saxtorff (* 1775).
*1849 – Juan Arolas, Spaanse digter (* 1805).
*1855 – Karl Wilhelm Ludwig Heyse, Duitse letterkundige en taalwetenskaplike (* 1797).
*1858 – Victor Franz Freiherr von Andrian-Werburg, Oostenrykse politikus (* 1813).
*1865 – Heinrich Barth, Duitse Afrika-ontdekkingsreisiger (* 1821).
*1869 – Friedrich Adolph Roemer, Duitse geoloog, botanikus en regsgeleerde (* 1809).
*1881 – Theobald Böhm, Duitse fluitmaker en uitvinder (* 1794).
*1884 – Mathilde F. Anneke, Duitse skrywer en joernalis (* 1817).
*1884 – Adolph Wilhelm Hermann Kolbe, Duitse chemikus (* 1818).
*1885 – Alfons XII, Spaanse koning (* 1857).
*1885 – Nicolás Avellaneda, Argentynse president (* 1837).
*1887 – Johann Jakob Bachofen, Switserse volkekundige (* 1815).
*1900 – Willibald Beyschlag, Duitse teoloog (* 1823).
*1901 – Josef Gabriel Rheinberger, Liechtensteinse komponis (* 1839).
*1903 – Sabino Arana Goiri, Spaanse skrywer en politikus (* 1865).
*1912 – Theodor Bumiller, Duitse ontdekkingsreisiger (* 1864).
*1915 – Franziskus von Sales Kardinal Bauer, Tsjeggiese aartsbiskop van Olmütz (* 1841).
* 1916 – Eduard Züblin, Switserse ingenieur en ondernemer (* 1850).
* 1917 – João Teixeira Pinto, Portugese offisier (* 1876).
* 1921 – Etienne Soukkarie, Siriese geestelike (* 1868).
* 1925 – Vajiravudh, koning van Siam (* 1880).
* 1926 – Georg Arnhold, Duitse bankier (* 1859).
* 1926 – Ludwig Aub, Duitse skrywer (* 1862).
* 1927 – Alfred De Sève, Kanadese violis, komponis en musiekonderwyser (* 1858).
* 1935 – Anastasia Nikolajewna van Montenegro, adellike (* 1867).
* 1935 – Iyasu V, ongekroonde keiser van Etiopië (* 1897).
* 1937 – Alexander Lasarewitsj Abramow-Mirow, Sowjet geheimediens-amptenaar (* 1895).
* 1941 – Pedro Aguirre Cerda, president van Chile (*).
* 1943 – Carlo Cremonesi, Italiaanse geestelike en kardinaal (*).
2 215

wysigings