Verskil tussen weergawes van "Faith Popcorn"

310 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
→‎Biografie: Verwysings
(Verwysings)
(→‎Biografie: Verwysings)
 
== Biografie ==
Gebore as Faith Plotkin<ref name="Biography">{{cite news|last1=Cawley|first1=Janet|title=Faith Popcorn: Trend-spotter|url=|accessdate=|publisher=Biography Magazine|date= Junie 1998}}</ref><ref>[[Ralph Keyes (author)|Keyes, Ralph]]. The Post-Truth Era: Dishonesty and Deception in Contemporary Life'', Macmillan 2004, bl. 87</ref>, het sy later wettiglik haar naam verander na "Faith Popcorn."<ref name="Biography" /> Sy is in New York gebore en het haar vroeë kinderjare deurgebring in [[Shanghai]], [[Volksrepubliek van China]], voordat sy na die [[Verenigde State]] teruggekeer het. Sy het die High School of Performing Arts in New York bygewoon<ref name="Times2">{{cite news|last1=Finn|first1=Robin|title=The Future's Paying Off Nicely for a Trend-Spotter|url=https://www.nytimes.com/2001/06/06/nyregion/public-lives-the-future-s-paying-off-nicely-for-a-trend-spotter.html|accessdate=8 Mei 2015|work=New York Times|date=6 Junie 2001}}</ref>, gevolg deur die New York-universiteit.<ref name="Biography" /> Sy is in die NYU Law School aanvaar en besluit om eerder in die vroeë 1970's in die advertensiewese te gaan, wat volgens haar meer glansryke beskou word.<ref>{{cite news|last1=Popcorn|first1=Faith|title=How The Booze-Fueled Mad Men Era Fostered Co-Worker Camaraderie|url=http://observer.com/2015/05/how-the-booze-fueled-mad-men-era-fostered-co-worker-camaraderie/|accessdate=21 Mei 2015|publisher=New York Observer|date=12 Mei 2015}}</ref>
 
Nadat sy agt jaar in die advertensiebedryf gewerk het, stig sy in 1974 die bemarkingskonsultantfirma BrainReserve. Dit werk saam met maatskappye om toekomstige tendense te identifiseer wat hul besigheid sal beïnvloed. Na verneem word, het Popcorn in 1981 [[Coca-Cola]] aangeraai om gebottelde water te verkoop en aan [[Kodak]] voorgestel dat die firma in die laat tagtigerjare eerder op digitale fotos te fokus as gedrukte fotos.
14 446

wysigings