Verskil tussen weergawes van "Kokonvorming (sosiale verskynsel)"

Verwysings
(Vertaal nota)
(Verwysings)
'''Kokonvorming''' ([[Engels]]ː ''Cocooning'') is om in 'n mens se [[huis]] te bly, geïsoleer van waargenome gevaar, in plaas daarvan om uit te gaan.<ref name=":0">{{cite web|title=Cocooning|url=http://www.merriam-webster.com/dictionary/cocooning|website=Merriam-Webster.com|publisher=Merriam Webster Di}}ctionary.</ref><ref name=":3">{{Cite web|url=https://ahdictionary.com/word/search.html?q=cocooning|title=The American Heritage Dictionary entry: cocooning|last=Company|first=Houghton Mifflin Harcourt Publishing|website=ahdictionary.com|access-date=2016-09-11}}</ref><ref>{{Cite web|url=http://www.oxforddictionaries.com/us/definition/american_english/cocoon?q=cocooning#cocoon__8|title=cocoon: definition of cocoon in Oxford dictionary (American English) (US)|website=www.oxforddictionaries.com|access-date=2016-09-12}}</ref> Die term is in 1981 geskep deur [[Faith Popcorn]], 'n [[futuris]], tendensvoorspeller en bemarkingskonsultant.<ref name=":2">{{Cite news|last=Snider|first=Mike|work=USA Today|date=18 February 2013|url=https://www.usatoday.com/story/tech/personal/2013/02/15/internet-tv-super-cocoons/1880473/|title=Cocooning: It's back and thanks to tech, it's bigger|access-date=2016-09-12}}</ref> Dit word gebruik in sosiale wetenskap, [[bemarking]], ouerskap, ekonomiese voorspelling, selfhelp, [[godsdiens]], en het in Engels deel geword van standaard taal soos gedefinieër deur verskeie [[woordeboek]]e.
 
Die uitgebreide instelling van [[grendelstatus]] in baie lande gedurende 2020 weens die [[Koronaviruspandemie van 2019-2020|koronaviruspandemie]] het kokonvorming 'n gedwonge realiteit vir miljarde mense wêreldwyd geword.
13 121

wysigings