Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Burgert Behr"

 
::{{ping|Daniellouw}} Niks fout met eksgevangene nie. Maar ja, oudgevangene is beter. Altyd sonder 'n koppelteken. [[Gebruiker:Burgert_Behr|~ <span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">Burgert</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|<span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">(kontak)</span>]] 10:56, 27 Maart 2020 (UTC)
 
== [[Roger Federer]] ==
 
{{Gebruikervoorblad|Roger Federer}}
 
Baie geluk en welkom in die wonderlike wêreld van sportvoorblaie! Ek wil jou amper vra om ook van die ander groot tennissterre uit die Engels te vertaal, want jy het baie goed gedoen! Ek sal hulle ten minste na elkeen van die vier groot toernooie hersien, soos ek dit al begin het. :) Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:34, 29 Maart 2020 (UTC)
 
== [[Dier]] ==
 
{{Gebruikervoorblad|Dier}}
 
Nog een uitstekende voorbladartikel, heel geskik vir ons voorblad! :) Sal [[:en:Plant]] ook geskik wees vir 'n voorbladartikel? Wat dink jy? Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]]&nbsp;[[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 19:34, 29 Maart 2020 (UTC)