Verskil tussen weergawes van "Slimfoon"

11 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 114.125.213.212 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:SmartPhoneMicrosoft Nokia Lumia 930.jpg|duimnael|regs|'''Slimfoon'''[[Nokia Lumia 930]]]]
[[Lêer:LG Optimus G Pro - US version.jpg|duimnael|regs|''Optimus G Pro'', 'n slimfoon wat deur die [[Suid-Korea]]anse vervaardiger ''LG'' ontwikkel is]]
'n '''Slimfoon''' is 'n tegnologies gevorderde [[selfoon]] wat mobiele kommunikasie met die rekenkrag van 'n [[tabletrekenaar]] en internettoegang verbind en as mediaspeler, [[digitale kamera]] en GPS-navigasietoestel gebruik kan word. Baie moderne slimfone word met hoë resolusie-raakskerms toegerus waarop standaard-webblaaie, asook webblaaie wat vir mobiele toestelle geoptimaliseer is, vertoon kan word. Internettoegang word deur mobiele breëbanddienste of draadlose netwerke verskaf.