Verskil tussen weergawes van "Indiese roepee"

3 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
{{Mees gebruikte geldeenhede}}
 
Die '''roepee''', of meer spesifiek die '''Indiese roepee''' (simbool: ₹; ISO 4217-kode: '''INR''') is die amptelike geldeenheid van die [[Indië|Republiek van Indië]]. Die uitreiking van die geldeenheid word deur die Reserwebank van Indië beheer.<ref name="rbi">{{cite web |url=http://www.rbi.org.in/scripts/FAQView.aspx?Id=39 |title=Reserve Bank of India FAQ&nbsp;— Your Guide to Money Matters |publisher=Rbi.org.in |access-date=5 November 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191204090209/https://www.rbi.org.in/scripts/FAQView.aspx?Id=39 |archive-date=4 Desember 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Dit is genoem na die silwer muntstuk, rupiya, die eerste keer uitgereik deur Sultan Sher Shah Suri in die 16de eeu en later voortgesit deur die [[Mogolryk]].
 
In [[Hindi]] staan die roepee bekend as भारतीय रुपया en in [[Engels]] as ''Indian rupee''. Die moderne roepee is teoreties onderverdeel in 100 paise (enkelvoud paisa), maar vanaf 2011 is slegs 50-paise-munte 'n wettige betaalmiddel.<ref>{{cite news |url=http://timesofindia.indiatimes.com/business/india-business/25-paise-and-below-coins-not-acceptable-from-June-30/articleshow/7191738.cms |title=25 paise and below coins not acceptable from June 30 - The Times of India |publisher=Times of India |access-date=26 Januarie 2011 |date=30 Desember 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200425125903/https://timesofindia.indiatimes.com/business/india-business/25-paise-and-below-coins-not-acceptable-from-June-30/articleshow/7191738.cms |archive-date=25 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref>{{cite web |url=http://profit.ndtv.com/news/show/govt-to-scrap-25-paise-coins-132853 |title=Govt to scrap 25 paise coins |publisher=NDTV |access-date=26 Januarie 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20111004225739/http://profit.ndtv.com/news/show/govt-to-scrap-25-paise-coins-132853 |archive-date=4 Oktober 2011 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Banknote in sirkulasie verskyn in denominasies van ₹5 , ₹10, ₹20, ₹50, ₹100, ₹500 en ₹1000. Rupeemunte is beskikbaar in denominasies van ₹1, ₹2, ₹5, ₹10.
 
Die Indiese rupeesimbool ₹ (amptelik in 2010 aangeneem, is afgelei van die Devanagari konsonant "र" (''ra''). Die eerste reeks munte met die roepeesimbool is op 8 Julie 2011 uitgereik.
402 080

wysigings