Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verbeter en skakel na goeddunke...)
Etiket: 2017-bronwysiging
== Wysigings ==
Verbeter en skakel asseblief na goeddunke - ons kort redigeerders wat perfekte professionele Afrikaans magtig is! Groete [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 23:31, 29 Junie 2020 (UTC)
::{{ping|Voyageur}}, dankie vir die vertroue wat jy in die ou man stel. Maar ná meer agt dekades, sestig daarvan aktief, besef 'n mens elke dag hoe ver van perfek 'n mens ooit sal wees! Mooi groete. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 03:07, 1 Julie 2020 (UTC)
864

wysigings