Verskil tussen weergawes van "Muckleneuk"

413 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Gestig deur George Walker
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Gestig deur George Walker)
}}
 
'''Muckleneuk''' is 'n gevestigde [[voorstad]] in die ou-ooste van [[Pretoria]] in [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dit is geleë tussen [[Sunnyside, Pretoria|Sunnyside]] in die noorde en [[Groenkloof]] en [[Brooklyn, Pretoria|Brooklyn]] in die suide. Muckleneuk is in die laat 1890's deur [[George Walker]] gestig, nadat hy 'n gedeelte van die oorspronklike plaas Elandspoort bekom het. Hy het die voorstad na sy familie-landgoed in [[Skotland]] genoem.<ref name=ST_20130922>{{cite web |url=https://www.pressreader.com/south-africa/sunday-times-1107/20130922/283549448346913 | title=Sunday Times, 22 September 2013: Know Your 'Hood|accessdate=7 Julie 2020}}</ref> In 2019 is Muckleneuk deur 'n [[Muckleneuk-moorde|reeks moorde]] geteister waarin middeljarige, hawelose mans geteiken is.<ref name="maroela2">{{cite web |url=https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/polisie-krap-kop-oor-moord-op-haweloses/ |title=Polisie krap kop oor moord op haweloses |work=[[Maroela Media]] |date=12 Junie 2019 |access-date=19 Junie 2019 |first=Esté |last=Meyer Jansen |language=af |archive-url=https://web.archive.org/web/20190620042024/https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/polisie-krap-kop-oor-moord-op-haweloses/ |archive-date=20 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref><ref name="maroela">{{cite web |url=https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vyfde-hawelose-man-in-pta-vermoor/ |title=Vyfde hawelose man in Pta vermoor |work=[[Maroela Media]] |date=19 Junie 2019 |access-date=19 Junie 2019 |language=af |archive-url=https://web.archive.org/web/20190619194546/https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vyfde-hawelose-man-in-pta-vermoor/ |archive-date=19 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
2 723

wysigings